Die Koninkryk van God
Die koninkryk van God was die hooftema van Jesus en Sy appostels se prediking
Youtube Video Klas:
Week 1:
Week 2:
Week 3:
Week 4:
Week 5:
Week 6:
Week 7:
JESUS DIE KONING VAN âN ONWANKELBARE, EWIGE KONINKRYK
Maar van die Seun sĂȘ Hy: âU troon, o God, staan vir ewig vas, met u koninklike septer laat U reg geskied. U het die reg lief en U haat die onreg. Daarom het God, u God, U onder groot vreugde tot Koning gesalf bo u tydgenoteâ (Heb 1:8-14).
U koningskap is Ć koningskap vir alle tye, u heerskappy strek oor die geslagte heen (Psalm 145:13).
Die Here regeer vir altyd. Sion, jou God regeer van geslag tot geslag. Prys die Here! (Psalm 146:10).
In die tyd van daardie konings sal die God van die hemel Ć koninkryk oprig wat nooit vernietig sal word nie. Hierdie koninkryk sal nie deur Ć ander vervang word nie. Dit sal die ander koninkryk plat trap en vernietig, maar self sal dit vir altyd bestaan (Dan 2:44).
âNog een maal sal Ek nie alleen die aarde laat bewe nie, maar ook die hemel.â Die woorde ânog een maalâ laat duidelik blyk dat die geskape dinge, wat reeds aan die wankel is, finaal weggeneem sal word, sodat die onwankelbare dinge kan bly. Laat ons wat Ć onwankelbare koninkryk ontvang het, dan nou dankbaar wees. Laat ons God dankbaar dien met eerbied en ontsag, soos Hy dit wil, want ons God is Ć verterende vuur (Heb 12:26-29).
DIE BOODSKAP VAN GOD SE KONINKRYK WAS DIE HOOFTEMA VAN JESUS EN DIE APOSTELS SE PREDIKING:
Nadat Johannes in die tronk opgesluit is, het Jesus na Galilea toe gegaan en die evangelie van God verkondig. Hy het gesĂȘ: âDie tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelieâ (Mark 1:14).
Maar Hy het vir hulle gesĂȘ: âEk moet ook aan die ander dorpe die evangelie van die koninkryk van God verkondig, want daarvoor is Ek gestuurâ(Luk 4:43).
In die tyd wat nou gevolg het, het Jesus die land deurkruis van die een stad en dorp na die ander. Oral het Hy gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig(Luk 8:1).
Hy het hulle verwelkom en met hulle gepraat oor die koninkryk van God, en dié wat genesing nodig gehad het, het Hy gesond gemaak(Luk 9:11).
Laat die dooies hulle eie dooies begrawe, maar gaan verkondig jy die koninkryk van God(Luk 9:60).
Maar toe Filippus die evangelie van die koninkryk van God en die Naam van Jesus Christus aan hulle verkondig het, het hulle gelowig geword, en mans sowel as vrouens is gedoop (Hand 8:12).
Paulus het drie maande lank met vrymoedigheid in die sinagoge geredeneer oor die koninkryk van God en die mense daarvan probeer oortuig(Hand 19:8).
âN AGTERSTEVOOR ONDERSTEBO REGERING EN BEDRYFSTELSEL
Die swakkes is volwaardige burgers
Ek sal die kreupeles die oorblyfsel maak, die siekes Ć sterk nasie. Ek, die Here, sal op Sionsberg oor hulle heers, nou en vir altyd (Miga 4:7);
In Lukas 7:28: Ek sĂȘ vir julle: Onder die mense op aarde is niemand gebore wat groter as Johannes is nie, en tog is die geringste in die koninkryk van God groter as hy.
Volwassenheid is om soos Ć kind te word.
In daardie tyd het die dissipels by Jesus gekom met die vraag: âWie is die belangrikste in die koninkryk van die hemel?â Hy het ân kindjie nader geroep en hom tussen hulle laat staan en gesĂȘ: âDit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie. Wie homself gering ag soos hierdie kindjie, hy is die belangrikste in die koninkryk van die hemel. En wie so ân kindjie in my Naam ontvang, ontvang Myâ (Matt 18:1-35; 5:13; 10:40, 42; Mark 9:33-50; 10:15; Luk 9:46-50; 14:34-35; 15:4-7; 17:1-4; 18:17).
As jy wil lewe, moet jy sterwe.
As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry (Matt 16:24).
Ons veg harder deur harder te rus.
As ons leer om meer te rus, sal ons meer voorsiening, meer oorwinning, meer openbaring en meer genesing in ons lewens sien! (Matt 11:28)
Ons kry meer deur meer te gee.
Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes (2 Kor 9:6-10; Gal 6:5-6).
Ons weerstaan die bose deur die teenoorgestelde gees.
Ware kinders van God leef volgens Ć goddelike koninkryksbedryfstelsel. Omdat ons uit God gebore is, doen ons dinge anders as die kinders van die wĂȘreld. Ons doen dinge in die teenoorgestelde gees, want Ăłf ons het Ăłf ons is besig om aan self te sterf. Ons het ons vyande lief, ons seĂ«n diĂ© wat ons vloek, en ons bid vir diĂ© wat ons misbruik.
Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie (Rom 12:21).
Maar Ek sĂȘ vir julle: Julle moet julle nie teen ân kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe. As iemand jou hof toe wil vat om jou onderklere te eis, gee hom ook jou boklere (Matt 5:39-40).
So as iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan. En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie. Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie (Luk 6:29-30).
Word ons uitgeskel, ons seën; word ons vervolg, ons verdra dit; word ons belaster, ons troos (1 Kor 4:12-13).
Ć Sagte antwoord keer die grimmigheid af.
ân SAGTE antwoord keer die grimmigheid af, maar ân krenkende woord laat die toorn opkom (Spr 15:1).
God se koninkryk is nie ân bestemming ⊠dis ân lewenstyl
The kingdom of God is in your midst. For behold, the kingdom of God is within you [in your hearts] and among you [surrounding you]. Because Godâs kingdom is already among you. Leo Tolstoy was reeds bejaard toe hy Ć boek met die titel, The Kingdom of God is Within You, geskryf het.
God se koninkryk is in ons (1 Kor 6:19-20),
maar Hy is ook ons hoop op heerlikheid (Kol 1:27).
God se koninkryk is nie geboue en katedrale nie:
ân Gebou (Jes 66:2-3) â dis die toestand van jou hart. Die gelykenis van die saaier (Mark 5).
WAT IS GOD SE KONINKRYK?
Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees (Romeine 14:17). Met ander woorde, die koninkryk is om reg te wees met God. Hierdie regte posisie is Sy genade-geskenk aan ons. Sy geregtigheid verander ons vertrekpunt. Ons begin altyd in Hom. Ons begin deur te ontvang!
VOORWAARDES OM GOD SE KONINKRYK TE ONTVANG:
Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel(Matt 5:3).
Luister, my liewe broers! Kies God nie juis diĂ© uit wat in die oĂ« van die wĂȘreld arm is, om ryk te wees in die geloof en om die koninkryk in besit te neem wat Hy belowe het aan diĂ© wat Hom liefhet nie?(Jak 2:5).
Geseënd is julle wat arm is, want aan julle behoort die koninkryk van God(Luk 6:20).
Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel(Matt 5:10).
Wie dan ook een van die geringste van hierdie gebooie ongeldig maak en die mense so leer, sal die minste geag word in die koninkryk van die hemel. Maar wie die wet gehoorsaam en ander so leer, sal hoog geag word in die koninkryk van die hemel. Ek sĂȘ vir julle: As julle getrouheid aan die wet nie meer inhou as diĂ© van die skrifgeleerdes en die FariseĂ«rs nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemel ingaan nie(Matt 5:19-20).
The kingdom does not come with observation(Luk 17:20).
Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie (Matt 18:3).
Dit verseker Ek julle: Ć Ryk mens sal moeilik in die koninkryk van die hemel kom. Ek stel dit nog sterker: Dit is makliker vir Ć kameel om deur die oog van Ć naald te kom as vir Ć ryke om in die koninkryk van God te kom (Matt 19:23).
Dan sal die Koning vir diĂ© aan sy regterkant sĂȘ: Kom, julle wat deur my Vader geseĂ«n is! Die koninkryk is van die skepping van die wĂȘreld af vir julle voorberei. Neem dit as erfenis in besit, want Ek was honger, en julle het My iets gegee om te eet; Ek was dors, en julle het My iets gegee om te drink; Ek was Ć vreemdeling, en julle het My gehuisves; Ek was sonder klere, en julle het vir My klere gegee; siek, en julle het My verpleeg; in die tronk, en julle het My besoek (Matt 25:34-35).
âPragtig, Meneer!â sĂȘ die skrifgeleerde vir Hom. âDit is waar wat u gesĂȘ het: âDie Here is die enigste God,â en âdaar is geen ander God as Hy nie.â En âom Hom lief te hĂȘ met jou hele hart en met jou hele denke en met al jou kragâ en âom jou naaste lief te hĂȘ soos jouselfâ is van meer belang as al die brandoffers en ander diereoffers.â Toe Jesus hom so verstandig hoor praat, sĂȘ Hy vir hom: âJy is nie ver van die koninkryk van God af nieâ (Mark 12:34).
Nie elkeen wat vir My sĂȘ: âHere, Here,â sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is. Baie sal daardie dag vir My sĂȘ: âHere, Here, het ons dan nie in u Naam gepreek nie, deur u Naam bose geeste uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie?â Dan sal Ek openlik vir hulle sĂȘ: âEk het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortreeâ (Matt 7:21-26).
Dit verseker Ek julle: Daar is niemand wat ter wille van die koninkryk van God afgesien het van huis of vrou of broers of ouers of kinders nie, of hy ontvang in hierdie tyd al baie keer soveel terug, en in die tyd wat kom, die ewige lewe (Luk 18:29-30).
Iemand wat die hand aan die ploeg slaan en aanhou omkyk na wat agter is, is nie geskik vir die koninkryk van God nie (Luk 9:62).
DĂt verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie (Joh 3:3).
Hulle het die gelowiges geestelik versterk en hulle aangespoor om getrou te bly in die geloof. âOns sal eers deur baie verdrukking moet gaan voordat ons in die koninkryk van God kom,â het hulle gesĂȘ (Hand 14:22).
WAAR IS DIE KONINKRYK?
En hulle sal nie sĂȘ: Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle (Luk 17:21).
DIT IS âN GEESTELIKE KONINKRYK.
âMy koninkryk is nie van hierdie wĂȘreld nie,â antwoord Jesus. âAs my koninkryk van hierdie wĂȘreld was, sou my onderdane geveg het sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nieâ(Joh 18:36).
Die koninkryk van God is immers nie Ć saak van praatjies nie, maar van krag (1 Kor 4:20).
Wat ek bedoel, broers, is dit: vlees en bloed kan nie aan die koninkryk van God deel kry nie. Die verganklike kan nie aan die onverganklike deel kry nie (1 Kor 15:50).
HOE WEET EK EK IS IN DIE KONINKRYK?
Vrede en blydskap in die Heilige Gees â (Rom 14:17)
WAT ONTVANG EK AS KONINKRYKSBURGER?
Erflating saam met Christus â (Jak 2:5)
Outoriteit oor boosheid â (Matt 12:28; Matt 16:19)
Ć Koninkryk wat nie geskud kan word nie â (Heb 12:28)
Verstaan die geheimenisse van God â (Matt 13:11)
HOE ONTVANG EK DIE KONINKRYK?
Aan hom egter wat nie werk nie, maar glo in Hom wat die goddelose regverdig, word sy geloof tot geregtigheid gereken(Rom 4:5). Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie (Ef 2:8-9).
Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word (Joh 1:12).
Sola Christos (Christus alleen)
Sola Pistos (Geloof alleen)
WAT IS DIE WARE BETEKENIS VAN âNEEM DIE KONINKRYK DEUR GEWELDâ?
Maar van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word die koninkryk van die hemele bestorm, en bestormers gryp dit met geweld.
Sedert die dae van Johannes die Doper tot nou toe breek die koninkryk van die hemel vir homself Ć pad oop, en mense wat hulle kragtig inspan, kry dit in besit (Matt 11:12).
Vandat Johannes die Doper begin preek het tot vandag toe is die nuwe ryk waarin God regeer, besig om deur elke weerstand te breek, en mense wat al hulle kragte daarop konsentreer, maak dit hulle eie. Dwarsdeur die Skrif, in die wet van Moses en al die profete wat voor Johannes daar was, word daar voorspel dat God op ân nuwe manier gaan regeer. En as julle gewillig is om te glo wat hulle gesĂȘ het, sĂȘ Ek nou: Johannes is die Elia wat sou kom. Elkeen wat kan hoor, moet mooi hierna luister. Maar wat sal Ek van hierdie volk sĂȘ? Waarmee kan Ek hulle vergelyk? Hulle is soos kinders wat op die markplein speel en die een groep sĂȘ dan vir die ander: âOns het vir julle ân vrolike wysie gespeel maar julle wou nie dans nie. Toe het ons vir julle ân begrafnislied gesing maar julle wou ook nie treur nie!â Want Johannes die Doper het gekom en hy het baiemaal gevas. Toe sĂȘ hulle hy het ân duiwelse gees in hom. Daarna het Ek, die Redder, gekom en Ek het geĂ«et en gedrink. Toe sĂȘ hulle Ek is ân drinker en ân vraat en boonop nog ân vriend van slegte mense en van die veragte belastingagente! Maar ân mens kan sien dat God se wysheid reg is as jy na die resultate daarvan kyk!â (Matt 11:11-19).
ÎČÎčαÏÏÎźÏ biastážs; gen. biastoĂș, masc. selfstandige naamwoord uit biĂĄzĆ(971), om geweld te ly, maar ook om in te haal of in te druk sonder behoorlike gedagtes en berou. Ć Gewelddadige persoon, een wat geweld gebruik, maar ook iemand wat haas om iets wat goed lyk, aan te gryp sonder om die gevolge van so Ć aksie te meet.
áŒÏÏÎŹÎ¶Ï harpĂĄzĆ; fut. harpĂĄsĆ, aor. slaag. hÄrpĂĄsthÄn, 2d aor. slaag. hÄrpĂĄgÄn. Om te gryp, bederf, vlug weg. Dit dui op Ć oop daad van geweld in teenstelling met slinkse en geheime steel. wat geweld beteken om te gryp, weg te steek of vir jouself te neem.
Die fokus van hierdie vers is dus nie hoe hard jy werk om die koninkryk met geweld nie te bestorm nie. Wanneer God die Vader Sy koninkryk as geskenk (Luk 12:32) deur die prediking van die Woord en die demonstrasie van die Gees gee (1 Kor 4:20) want dit het naby gekom (Matt 4:17), moet jy dit aangryp. Jou eie maak! Soos Ć dief wat iets neem wat nie aan hom behoort nie. Ons het ook nie die koninkryk en geskenk verdien nie, daarom is die idee om dit te gryp, in besit te neem, vir jouself toe te eien.
Maar vir wat sal ek hierdie geslag vergelyk?In Matt 11:16-19 word gepraat van kinders wat nie kan besluit watter liedjie om te sing en watter spel om te speel nie. Nie Johannes of Jesus kon hulle kry om Ć besluit te neem nie. Die een vas, die ander nie. Johannes se roulied herinner aan sy se prediking van oordeel en strawwe lewenstyl, die berou tot bekering (3:2). Die speel van die fluit staan ââvir Jesus se verkondiging van die evangelie, die dans van vreugde wat sy boodskap bring. Maar in werklikheid verwerp âhierdie geslagâ beide Johannes en Jesus (verse 18-19a).
Die goddelikheid van Christus se natuur en geregtigheid moet geneem word, moet ontvang word as Ć geskenk, en ons moet dit gou doen (Joh 1:12; Rom 13:11; 2 Kor 6:2).
Ons sukkel om dit reg te kry: Felix kan nie tot besluit kom nie (Hand 24:22-27).
Ook nie Agrippa nie:âJy het my amper oorreed om Ć Christen te wordâ (Hand 26:28).
Maar wysheid is geregverdig deur haar kinders (Matt 11:19). Tog is wysheid geregverdig, en geregverdig deur wat sy doen (haar dade) en haar kinders. Ja, die toets vir die wysheid is die resultaat wat dit voortbring. Wysheid, God se aangewese weg, word vereer en gedemonstreer in die lewenstyle van beide Johannes en Jesus. Ten spyte van die groot verskille in hul gedrag, was elkeen getrou aan God se aangewese taak.
Carpe diem is a Latin aphorism, usually translated âseize the dayâ, taken from Book 1 of the Roman poet Horaceâs work, Odes(23 BC). [1] Carpe is the second-person singular present active imperative of carpĆ, âpick or pluckâ, used by Horace to mean âenjoy, seize, use, make use ofâ. [2] Diem is the accusative of dies, meaning âdayâ. A more literal translation of carpe diem would thus be âpluck the day [as it is ripe]ââthat is, enjoy the moment.
Gryp die dag, maak die beste gebruik van vandag se kanse.
Live for the day.
Stay alive for today.
Pluck the day.
Seize the present day.