Hoe Om Vriende Te Maak en Hulle te Behou!
Onlangs op ’n internasionale media platform saam met Trevor Noah, het die bekende spreker en leierskap spesialis, Simon Sinek, ons verras met sy huidige fokus. Hy het beklemtoon hoe belangrik "die behoud van kwaliteit vriendskappe" vir hom geword het,