In arbitrasie en konflik oplossing moet jy die persoon wat te nagekom voel se ‘offense’ beter kan verwoord as hyself (haarself) dan voel hy/sy, hy/sy word gehoor. Dan werk ons na oplossings. Die hele kwessie en mikpunt van die gesprek is: om te hoor, begrip te toon, medelye