Asem Is Lewe
Tans voel baie mense emosioneel, geestelik en finansieel uitasem en kortasem. Dit is asof ons ons ritme verloor het.
Jesus Christus is die asem van ons lewe en het gekom om lewe, en lewe in oorvloed (Joh.10:10) te skenk.
Gesonde emosies, verhoudinge, besigheid en liggaamlike