Oordeel word meestal in ʼn negatiewe lig gesien. Ons konnotasie met die woord bring ander woorde tot ons gedagtes soos: finaliteit, verwerping, afskryf, verwydering, straf en hel. Ons weet ook dat ons dit nie moet doen nie… maar tog doen ons almal dit selfs sonder dat ons weet. Skinder is