Die seisoen van my lewe
Hoe lyk en ruik lente in my lewe? Is dit ‘n lieflike geur wat versprei en aangenaam is, of dra ek die reuk van die dood, en orals waar ek kom, versprei ek hierdie doodsreuk, stadig, bietjie vir bietjie. Lente is dikwels vir my een