(Joh. 19:23) En toe die soldate Jesus gekruisig het, neem hulle sy klere en maak vier dele, vir elke soldaat ’n deel en die onderkleed; maar die onderkleed was sonder naat, van bo af in een stuk geweef.
Definisie van naatloos: Ons praat van ’n roman se naatlose storielyn.