Die ‘ek is’ beginsel – God se teenmiddel teen minderwaardigheid.
Die mees belangrikste uitspraak in jou lewe begin met: “Ek is…”. Jesus se versoeking het die “ek is” uitspraak in Sy lewe bevraagteken: “As jy dan regtig die Seun van God is…” (Mat 4:3). As die vyand ons onkant betrap