In eenvoudige terme meet entropie die hoeveelheid wanorde in ‘n sisteem. Entropie neig altyd om toe te neem: ‘n huis neig om te verval en moet in stand gehou word; dinge by ‘n hoë energietoestand neig om na ‘n laer energietoestand te beweeg; die son brand uit; erosie maak berge