Die meeste ernstige gelowiges sal erken dat een van hulle grootste begeertes is, dat ons die dinge wat ons in die Bybel lees, in ons eie lewe sal sien gebeur. Groot groepe mense kom tot bekering en word gedoop! (Hand 2-3) Wonderwerke, genesing, duiwels word uitgedryf, dooies opgewek, verskillende kulture