Nie alle goed is goed vir jou nie. Elke handelsmerk advertensie is daarop gerig om jou te probeer oortuig dat hulle produk besonder begeerlik, lekker, en goed is vir jou. Geen regdenkende mens koop ‘n produk wat jou openlik dreig om jou stadig dood te maak nie! Tog sien ons