Die gedagte van ‘n lewe van verborgenheid, druis lynryg teen die kultuur en sosiale tendense van ons tyd. Mense wil juis gesien word, ge’like’ word, ‘celebrities’ wees. Die strewe om minder privaat te wees, en meer openlik te wees is ‘n goeie kant van wat op sosiale media gebeur.