“WIE ORE HET EN KAN HOOR,
MOET LUISTER!”
In Lukas 8:4-15 (Mat 13 en Mark 4) vertel Jesus die gelykenis van die saaier asook die uitleg daarvan. Hierdie gelykenis is ‘n sleutel tot al die ander geheimenisse van God se Koninkryk.
Ons leer hieruit die belangrikheid van “luister”. Om