Daar word gesê: “Jou denke bepaal jou realiteit” As iemand by voorbeeld nie goed voel oor hulleself nie, nie dink hulle is goed genoeg nie bepaal dit hulle gesindheid en ingesteldheid teenoor hulle werk. Uiteindelik sal dit die kwaliteit van hulle werk reflekteer. In hierdie week moes ek iemand probeer