Hoe kyk ek reg na mense en hanteer elkeen menswaardig?
Jesus
Seer, trauma, teleurstelling, pyn, verdriet is meestal deur mense se toedoen. Sommige mense dink: Die lewe is perfek totdat ek met mense te doen het. Ander dink: Die lewe is perfek juis as gevolg van die spesiale mense in