Sekerlik een van die grootste voordele van kind van God wees is die toegang tot die kollektiewe “rightwiseness” opgesluit in die liggaam van Christus. Paulus beskryf die Liggaam van Christus in 1 Cor 12. Net soos die menslike liggaam ‘n lopende wonderwerk is van diverse funksies wat saamwerk tot gesonde