Een van die primêre voordele van kindskap is; jy kan jou ouers enigiets vra. Alhoewel hulle nie altyd in staat is om jou te help nie, voel jy vrymoedig om hulle enigiets te vra. Niemand staan en pleit by die vrugtebak: “ag mamma, kan ek asseblief tog ‘n vrug kry