Die VOORDELE om ten spyte van Lyding die Here steeds lief te hê
Iemand vra die vraag: “Hoekom kry die kinders van die Here so swaar?”
Waarheid is paradoksaal en ‘n antinomie:
* God is Liefde, maar God is Regverdig.
* Jesus was volkome mens soos ons, maar Hy was ook God.