https://youtu.be/qM4G4UdOFTY
“𝗩𝗲𝗿𝗮𝗻𝗱𝗲𝗿 𝗯𝗲𝗿𝗴𝗲 𝗶𝗻 𝗺𝗼𝗹𝘀𝗵𝗼𝗽𝗲”
Om van elke molshoop ‘n berg te maak kan ‘n toksiese gewoonte raak, wat die mense om jou en jou geestelike lewe negatief beïnvloed. Ons doen dit meestal sonder dat ons daarvan bewus is, maar baie mense sien in die geringste kwessie ‘n reuse probleem of