7 Geestelike Oefeninge om in hierdie lewe te OORWIN:
Die oomblik as ons die woord “oefening” hoor, kom beelde van sweet en swoeg by ons op, en nog ander minder positiewe gedagtes! Tog as mens na sirkuskunstenaars kyk slaat hulle toertjies ons asem weg… toertjies wat maande se oefening geverg