https://soundcloud.com/janoosthuizen/die-gelowige-se-hantering-van-die-pandemie
Droogtes, plae en peste wat duisende mense se lewe neem is nie vreemd volgens Bybelse of moderne geskiedenis nie. Inteendeel, die gelowige se hantering van globale pandemies is ‘n roemryke lys van heldedade. In tye van onsekerheid, kan ons waardevolle lesse leer uit die geskiedenis