Die Wil Van God is soos… ‘n vloei; ‘n rivier; ‘n stroom; ‘n energie; ‘n wentelbaan; ‘n frekwensie.
Om die Here te dien is ‘n bepaalde ritme van regleef en harmonie wat genesend vir self en vir ander is. Hierdie vloei kan ook beskryf word as ‘n genade. Wanneer jy