Sekerlik die belangrikste vraag wat mens God kan vra. Op sy knieë voor die aangesig van die Here roep fariseër Saulus die vervolger van die Jesus beweging: “Here, wat wil U hê moet ek doen?” (Acts 9:6) Voorheen terwyl jy gevangene van sonde was, vervreemd van jou maker, het